ForeverMissed
Large image
Stories

Share a special moment from Amelia's life.

Write a story

Gebroke hart

May 21, 2019

Mamma vandag is my hart so seer. Jy weet seker dat pa nou ook nie meer hier is....dis nou 2 weke wat pa ook weg is. Dit was maar n moeilike tyd die laaste tyd ....ek mis jou. En die gevoel sonder pa is nog meer vreesbevange....dis asof hy hier spook. Ek wens ek kon jul albei sien. Ek mis ons lewe.

Lief jou ma........

ouma

October 8, 2014
liewe ouma ek is nie in die eerste 3 vir sa's nie maar ek is in die top 15 ek mis ouma baie en baba deon kan al kruip vandat ouma nie meer met ons is nie gaan als verkeerd hoop ouma rus lekker ♥♡★☆ celene (kleindogter )

Troue

October 4, 2014

Liewe ma gister 3 oktober het Corrie getrou. Dit was n baie mooi troue.

My hart het gebreek toe ek in die kapel was.... ekt ma vreeslik baie gemis. Ekt  so gewens ma kon daar wees om ma se seun te sien.

Als was baie mooi en almal het dit geniet. Tot pa het soos Elvis gedans haha.  

Hantie het baie mooi gelyk. Ma het so uitgesien na die trou dag, wens ma kon dit saam ons geniet het. Corrie hul is nou op honeymoon in Balito. 

Lief ma baie al kon ek dit nie se nie.

Lots of love xxxxx

Share a story

Add a document, picture, song, or video
Add an attachment Add a media attachment to your story
You can illustrate your story with a photo, video, song, or PDF document attachment.