20111004
Erna Bierman
  • 39 years old
  • Date of birth: Aug 2, 1972
  • Date of passing: Apr 4, 2012
Let the memory of Erna be with us forever

This memorial website was created in the memory of our loved one, Erna Bierman, 39, born on August 2, 1972 and passed away on April 4, 2012. We will remember her forever.

Memorial Tributes
This tribute was added by alta van dyk on 3rd August 2015

"Baie geluk my maatjie dit was jou verjaardag.

Ek glo daar is groot feesvieringe waar jy is.

Liefede Alta"

This tribute was added by alta van dyk on 5th April 2015

"Ja my mater tyd vlieg, ek dink aan jou"

This tribute was added by alta van dyk on 14th January 2015

"Hallo Ernatjie
My vriendin,kollega en maatjie.
Jy was 'n besonderse vrou en pragtige mens.  My hart trek op 'n punt net as ek aan jou dink.  Jy was geliefd onder jou kollegas en vriende en ek dink so baie aan jou."

This tribute was added by Chantelle van Rooyen on 8th February 2013

"Vanaf Dorhette Engenbrecht:

As ek dink aan my en Erna se vriendskap, is die volgende van toepassing:
Jonatan en Dawid het 'n verbond gesluit omdat Jonatan hom liefgekry het soos homself. Jonatan het die mantel wat hy aangehad het, uitgetrek en dit vir Dawid gegee, ook sy uitrusting, sy swaard, sy boog en sy gordel.  
Samuel 18:3-4
Een van die bekendste verhale oor vriendskap in die Bybel is die"

This tribute was added by Dorhette Engelbrecht on 23rd January 2013

"Poems and quotes do not remind me of the pain of losing you, everyday of my life i am always reminded anyway because you are someone very special that i cannot forget. Why would i want to forget? I can move on with my grief and live a new life but people need to understand that YOU will always be with me and always in my thoughts.."

This tribute was added by Elize Snyman on 20th January 2013

"Jy was meer as 'n sus vir my, jy was my beste vriendin, die een met wie ek alles kon deel en ek het geweet jy luister sonder om te oordeel, jy sal help selfs al kon jy net vir my bid.  Daar is 'n leemte in my lewe wat niemand kan vul nie en ek sukkel om aan te beweeg en te aanvaar.  Die mooi herinneringe hou jou lewendig in my hart tot ons weer ontmoet......"


Leave a Tribute:
 
LEAVE A TRIBUTE
Invite your family and friends
to visit this memorial:

Subscribe to receive e-mail notifications when others contribute to this memorial.

Click on a photo to enlarge.

This memorial is administered by:

Elize Snyman

640 views

Have a suggestion for us?

We are waiting for your feedback!