4798_1188540315126_1276866642_527357_6615555_n.jpg
Marne Badenhorst
  • 36 years old
  • Date of birth: Dec 14, 1972
  • Date of passing: Jun 23, 2009
Ons het jou naam in die sand geskryf, maar die branders het dit weggespoel. Toe het ons jou naam in die lug geskryf , maar die wind het dit weggewaai. Nou het ons dit op ons harte geskryf en hier sal dit ewig bly.
This memorial website was created in memory of our loved one, Marne Badenhorst, 36, born on December 14, 1972 and passed away on June 23, 2009. We will remember her forever.
Memorial Tributes
This tribute was added by Adell Du Plessis on 14th December 2011

"Daar is maar bitter min dae wat jy nie steeds in my gedagtes is nie. Soms onthou mens met 'n glimlag en ander kere met 'n traan in jou oog. Mag jy jou verjaarsdag vandag geniet, ons almal dink aan jou en mis jou steeds. Liefde"

This tribute was added by Yolanda Van Wyngaardt on 14th December 2011

"Ousus, vandag sou jy 39 gewees het.  Ek dink nog steeds aan jou, mis jou.  Mag jy 'n wonderlike dag he saam met Jesus in die hemel.  Mag Hy vir jou blommetjies pluk. Lief jou altyd."

This tribute was added by adell du plessis on 23rd June 2011

"Hulle sê: "Time heals all wounds"...Vandag is dit 2 jaar vandat jy net skielik weg is. Time did not heal the wound, the pain simply faded. But this I learned:live fully, laugh out loud and when you cry, cry hard! Gryp elke oomblik en gaan net voluit!"

This tribute was added by Yolanda Van Wyngaardt on 22nd August 2010

"Hi Ousus, so baie wou ek al vir jou blomme neersit, die foon optel of reelings tref vir die naweek. Ek sal nooit vergeet hoe baie jy vir my opgestaan het en in my geglo het nie. Nie 'n dag gaan verby wat ek jou nie mis nie. Verewig sal jy in ons harte voortleef! Ek sal altyd vir jou liefbly en glo dat jy wel 'n ogie oor ons hou. Tot ons weer ontmoet!"

This tribute was added by Neeltje James on 21st August 2010

"My dierbare vriendin .. ek mis jou! Ek mis jou lag en jou geselsies en sommer net alles saam met jou. Jy was kort in my lewe, maar jy het 'n baie groot verskil gemaak. Hoop jy geniet die lavender velde saam met my ma daar in die Hemel."

This tribute was added by adell du plessis on 21st August 2010

"If tears could build a stairway
And memories a lane
We would walk all the way to Heaven
No farewell words were spoken
No time to say goodbye
You were gone before we knew it
And only God knows why
Our hearts ache in sadness
And secret tears still flow
What is meant to lose you
No one will ever know."


Leave a Tribute:
 
LEAVE A TRIBUTE
Invite your family and friends
to visit this memorial:

Subscribe to receive e-mail notifications when others contribute to this memorial.

Click on a photo to enlarge.

This memorial is administered by:

adell du plessis

2652 views

Have a suggestion for us?

We are waiting for your feedback!