Let the memory of Alice Mary Esther Magdalena be with us forever
  • 66 years old
  • Born on April 10, 1947 in Spring, South Africa.
  • Passed away on April 21, 2013 in Ventersdorp, South Africa.

This memorial website was created in memory of our loved one, Alice Mary Esther Magdalena Ras, 66, born on April 10, 1947 and passed away on April 21, 2013. We will remember her forever.

Posted by Susan Botha on 26th September 2018
My liefste Moeder, ek mis jou so ontsettend baie vandag!!!! Ek het soveel om jou te vertel, jy het altyd geluister en met die beste raad navore gekom. Nou sit ek alleen met soveel vrae en geen antwoorde nie. Almal sĂȘ met tyd word die verlang al hoe minder.....nee dit is nie, dit bly nog seer binne in my hart elke keer as ek aan jou dink.....ek mis jou my Ma!!!!!!!!
Posted by Susan Botha on 20th October 2015
Mis jou my Moeder!!!!!!!!!
Posted by Lara Pienaar on 21st April 2015
LIEFSTE TANNIE ALICE, MIS JOU VREESLIK BAIE XXXX
Posted by Lara Pienaar on 11th April 2015
MIS JOU BAIE MY LIEFSTE TANTE, HOOP JY HET 'N GELUKKIGE VERAARSDAG DAAR BO BY ONS HEMELSE VADER XXXXX
Posted by Susan Botha on 10th April 2015
Mis jou so baie!!! Happy birthday Mamma!!!
Posted by Lara Pienaar on 3rd December 2013
HIERDIE WAS 'N STRENG, TOG LIEFDEVOLLE EN SAGMOEDIGE TANTE VAN MY. SY WAS ALTYD DAAR MET 'N OOR OM TE LUISTER, RAAD TE GEE EN TE TROOS. EK IS SO BLY EK HET JOU IN KEMPTON GESIEN AL WAS JY TOE ALREEDS BAIE SIEK. EK MIS JOU ELKE DAG!! LOVE YA LOTS AND LOTS..............LIKE JELLY TOTS
Posted by Susan Botha on 3rd December 2013
Ma ons gaan jou baie mis!! Rus lekker.

Leave a Tribute