ForeverMissed
Large image

This memorial website was created in memory of our loved one, Alice Mary Esther Magdalena Ras, 66, born on April 10, 1947 and passed away on April 21, 2013. We will remember her forever.

April 10
April 10
Vandag is Moeder se verjaarsdag, breek my hart om jou nie te kan bel en happy birthday te kan toewens, wil soveel met jou deel, maar ek deel dit maar in my gedagtes met Ma. Mis jou so so baie❣️❣️
April 21, 2023
April 21, 2023
My liefste Moeder, kan nie glo dit is al 10 jaar wat Ma nie meer hier met ons is nie. Ek het geleer om met die seer saam te leef, maar die verlange word net meer. Ek sou so graag wou he Moeks moes Jayden sien groot word en die kleinkinders van Bradley ook sien. Ons mis jou❤️
April 11, 2023
April 11, 2023
Ai my Moeder ek mis jou so baie. Daar is so baie goed wat ek met jou wil deel, maar ek kan nie. Lief jou so baie
September 26, 2018
September 26, 2018
My liefste Moeder, ek mis jou so ontsettend baie vandag!!!! Ek het soveel om jou te vertel, jy het altyd geluister en met die beste raad navore gekom. Nou sit ek alleen met soveel vrae en geen antwoorde nie. Almal sê met tyd word die verlang al hoe minder.....nee dit is nie, dit bly nog seer binne in my hart elke keer as ek aan jou dink.....ek mis jou my Ma!!!!!!!!
April 21, 2015
April 21, 2015
LIEFSTE TANNIE ALICE, MIS JOU VREESLIK BAIE XXXX
April 11, 2015
April 11, 2015
MIS JOU BAIE MY LIEFSTE TANTE, HOOP JY HET 'N GELUKKIGE VERAARSDAG DAAR BO BY ONS HEMELSE VADER XXXXX
April 10, 2015
April 10, 2015
Mis jou so baie!!! Happy birthday Mamma!!!
December 3, 2013
December 3, 2013
Ma ons gaan jou baie mis!! Rus lekker.
December 3, 2013
December 3, 2013
HIERDIE WAS 'N STRENG, TOG LIEFDEVOLLE EN SAGMOEDIGE TANTE VAN MY. SY WAS ALTYD DAAR MET 'N OOR OM TE LUISTER, RAAD TE GEE EN TE TROOS.  EK IS SO BLY EK HET JOU IN KEMPTON GESIEN AL WAS JY TOE ALREEDS BAIE SIEK. EK MIS JOU ELKE DAG!!

LOVE YA LOTS AND LOTS..............LIKE JELLY TOTS

Leave a Tribute

Light a Candle
Lay a Flower
Leave a Note
 
Recent Tributes
April 10
April 10
Vandag is Moeder se verjaarsdag, breek my hart om jou nie te kan bel en happy birthday te kan toewens, wil soveel met jou deel, maar ek deel dit maar in my gedagtes met Ma. Mis jou so so baie❣️❣️
April 21, 2023
April 21, 2023
My liefste Moeder, kan nie glo dit is al 10 jaar wat Ma nie meer hier met ons is nie. Ek het geleer om met die seer saam te leef, maar die verlange word net meer. Ek sou so graag wou he Moeks moes Jayden sien groot word en die kleinkinders van Bradley ook sien. Ons mis jou❤️
April 11, 2023
April 11, 2023
Ai my Moeder ek mis jou so baie. Daar is so baie goed wat ek met jou wil deel, maar ek kan nie. Lief jou so baie
Recent stories
April 12, 2021
Hi Moeder
Wens ek kon nog een keer se Happy Birthday.....mis jou so baie, verlange is baie. Lief jou so baie.

Moeder van My!!

September 26, 2018

Bradley mis daai Savanna saam jou!!!! Hy praat so baie daaroor.  Julle 2 was lekker stout saam!!!!

TA ALICE

December 3, 2013

HIERDIE WAS 'N STRENG, TOG LIEFDEVOLLE EN SAGMOEDIGE TANTE VAN MY.  SY WAS ALTYD DAAR MET 'N OOR OM TE LUISTER, RAAD TE GEE EN TE TROOS.   EK IS SO BLY EK HET JOU IN KEMPTON GESIEN AL WAS JY TOE ALREEDS BAIE SIEK.  EK MIS JOU ELKE DAG!! 

LOVE YA LOTS AND LOTS..............LIKE JELLY TOTS

Invite others to Alice Mary Esther Magdale...'s website:

Invite by email

Post to your timeline