Forever missed dear mom but in spirit we rest♡♡love you♥♥
  • 50 years old
  • Born on December 31, 1963 in Pretoria, Gauteng, South Africa.
  • Passed away on August 31, 2014 in Pretoria, Gauteng, South Africa.
This memorial website was created in memory of our loved one, Amelia Jansen 50 years old , born on December 31, 1963 and passed away on August 31, 2014. We will remember her forever.
Posted by Louise Jansen on 31st August 2017
Hi mamma..... vdag is weer di dag wat jy ons 3 jaar terug verlaat het. Ek mis mamma vreeslik. Die tyd vlieg verby maar my pyn is hier te hou. Wens so ek kan jou net een keer weer sien. Ek huil my self dood dag in en dag uit.....
Posted by Louise Jansen on 31st December 2016
Baie geluk met mamma se 53 ste verjaardag. Ek mis ma vreeslik. Lief jou oneindig. Ek hoop mamma ht tenminste n stukkie koek daar bo.... Love & miss u soooo much
Posted by Louise Jansen on 31st August 2016
Hele bossie blommie vir mams vdag...
Posted by Louise Jansen on 31st August 2016
Mamma vdag is dit al 2 jaar. Waar is jy ek bly na jou soek maar vind jou ni..,,mis jou so baie. Dis so swaar sonder jou. Tyd het so vinnig gevlieg maar steeds voel dit soos gister xxxx lief jou
Posted by Louise Jansen on 30th August 2016
Mis jou ma
Posted by Louise Jansen on 31st December 2015
N blom vir ma se huwelikherdenking soveel jaar wat jul getroud was. Lief ma. Miss u
Posted by Louise Jansen on 31st December 2015
Vdag is mans se verjaardag ek hoop dis spesiaal vir ma daar bo. ek mis jou en kani glo di tyd vlieg so. Hoop ma ht tonne blomme en geskenkies. Lief jou baie
Posted by Steve Mentz on 31st August 2015
Amilia you are missed each and every day and your remembrance means so much to us. You touch each and everyone's lives in such a special way.
Posted by Louise Jansen on 31st August 2015
N blommetjie vir ma . ons harte dra nog so swaar. Mis ma
Posted by Louise Jansen on 31st August 2015
Mammie se 1 jaar anniversary vdag. Baie hartseer vir ons. Lief mammie baie. Sal ma nooit vergeet
Posted by Alana Oosthuizen on 31st August 2015
One year and feels just like yesterday. We all miss you so much and wish we can see you one more time just to tell you how special you are and how much we love you... Our time on earth was not enough together.. I love you Tannie Mielies
Posted by Louise Jansen on 9th June 2015
Love u mommy. Not a min goes by without u in my thoughts love u
Posted by Louise Jansen on 1st December 2014
Gister was ma drie maande weg van ons mis ma baie vandag.
Posted by Louise Jansen on 1st December 2014
Ma vdag mis ek jou vreeslik. Eks baie hartseer. Sal my eerste kersfees sonder ma wees. Ma se verjaardag en huwelikherdenking die maand..........dis vreeslik sonder mamma. Vdag is ek baie beswaard. Ek mis jou ma.
Posted by Louise Jansen on 12th October 2014
N kersie vir ma. Vdag al 6 weke wat ma nie hier is. Ek huil my hart uit ek mis ma ongelooflik baie!!!!!! Wens ek kan by ma wees. Lief vir jou.
Posted by Louise Jansen on 4th October 2014
Gister was ma se seun se groot dag!! Corrie het getrou en dit was als n sukses. Ma sou dit baie geniet het. Ma het so uitgesien daarna. Wens ma kon dit bywoon.

Leave a Tribute