ForeverMissed
Large image
His Life

Groot word jare

September 26, 2014

August was gebore in Welkom provinsiale hospitaal. Hy het skool gegaan by welkom volk skool. Na sy skoolloopbaan het hy gewerk by St Helena Goud myn. August het verlief geraak op Julia (Tok) en hulle is getroud  15 April. Hulle seun, Dean, is gebore die 23ste Mei.