February 21, 2019
February 21, 2019
My Boet ek mis jou
vandag is jou 1ste herdenking weg van ons af, jy word daagliks gemis maar ek weet jy sou nie plekke wil ruil nie ... mis jou ... lief vir jou veraltyd ...
jy was altyd daar, jy het n hart van goud en wou altyd almal help