Let the memory of Bella be with us forever
  • 45 years old
  • Born on June 17, 1966 .
  • Passed away on May 13, 2012 .
This memorial website was created in memory of our loved one, Bella Stander 45 years old , born on June 17, 1966 and passed away on May 13, 2012. We will remember her forever.
Posted by Lidia Gert on 19th June 2018
My liefste moeder.. Ma word elke dag gemis.. Wens ma was nog hier.. Ek weet ma is my engel nou en pas my op.. Ek wil net vir ma se hoe lief ek ma het en hoe baie ek mama mis.. Wens ek kon mama net nog een soen en drukkie gee.. Kuier lekker daar bo by ons Vader mama.. Kan nie glo die tyd vlieg so vinnig verby nie mama.. 6jaar R.I.P tot ons weer ontmoet my mama..
Posted by Petro Shepherd on 13th April 2013
Bella Maatjie......vandag het jy al 11 mde jou Engelvlerkkies.....ek mis jou soooooooooo ongelooflik baie woorde kan dit nie beskryf nie......my hartjie pyn en my oogies is sop nat......ek mis ons kuiertjies saam, jou stem, jou raad (ek het dit so nodig).......My Gom-maatjie wat my Altyd bymekaar gehou het as ek uitmekaar wou val soon nou........Lief en mis jou vir Altyd en Ewig!!!!!!

Leave a Tribute