ForeverMissed
Large image
This memorial website was created in memory of our loved one, Catherine Strauss, 16 years old, born on April 9, 2000, and passed away on August 23, 2016. We will remember her forever.
April 9
On what would have been your 24th birthday, Catherine — you are forever in our hearts.
August 23, 2023
August 23, 2023
7 years today Catherine. I wish I was writing how much easier it has gotten over the years but I can´t. It hasn´t. In fact it gets worse every year. I miss you, I wish you would have stayed. We moved to one of your favorite places in the world. You would have loved it here. Your sisters miss you, your brothers too. This is not fair. None of it is. I love you. Always and forever.
August 23, 2022
August 23, 2022
Mamma weet nie eers wat om te se nie. Dis vandag 6 jaar. Dis ook dinsdag.... dis nou omtrent dieselfde tyd wat David by die huis aangekom het om te se jy wil nie wakker word nie.... Hy kon my nie in die oë kyk nie. Ek het geweet.... Ek het nie gedink dit sal 6 jaar later nog steeds so bitter seer wees nie. Mamma het soveel vrae.... mis jou. :'(
August 23, 2020
August 23, 2020
Google het vir my n reminder gestuur dat dit vandag 4 jaar is..... asof ek sal vergeet.... mamma mis jou katrien :'(
June 4, 2020
June 4, 2020
Katrien Ek Mis Jou Baie Ek Wens Jy Was Hier Ek Scryf n lied vir joi
April 16, 2020
April 16, 2020
Jou 20ste verjaardag het gekom en gegaan...... ek mis jou net meer :(
April 7, 2019
April 7, 2019
Dis amper jou verjaardag.... mamma mis jou.... wens jy was hier.
January 9, 2019
January 9, 2019
Mamma mis jou ekstra baie vandag meisiekind. Wens jy was hier, wens ek kon met jou gesels. Jy sou geweet het wat om te doen of te sê.... nou moet ek maar alleen met dit sit.... ek mis jou... lief vir jou... <3
September 13, 2018
September 13, 2018
Hey meisje..
nooit gedacht jou op zo’n manier te moeten verliezen, dat valt zwaar.
ik wist dat je het niet makkelijk had, maar ik wist niet dat het zo diep zat.. sorry als ik signalen gemist heb..
helaas kan ik de tijd niet terug draaien om te zeggen wat een schat van een mens je was, zo’n mooi & behulpzaam meisje.. je verdiende dit niet, al je pijn en verdriet.
nu ik hier alleen ben zonder jou, bewaar ik elk moment, bv toen ik ‘s nachts stiekem je kamer insloop en bij jou in bed sliep, jij die er altijd voor me was, me altijd wist te troosten, waarom is het zo gegaan?.. het verlies aan jou is zwaar, had je zelf maar geweten wat een top kind je was.. ik hou van je.. x romy
August 20, 2018
August 20, 2018
Liewe Katrien, ek mis jou... ek kyk na my kinders en ek dink aan jou en aan jou ma en boeties en sussies :-( ons is baie lief vir jou.
April 13, 2018
April 13, 2018
Vandag dink ek aan jou. Jou rooskleurige wangetjies het my nou nog in bewondering. Ek het soveel geleer van myself met alles wat ek gesien het jou familie deur gaan. Dis nie maklik om altyd sterk te wees nie maar ekt geleer dat ek moet diep asemhaal en niks oordink nie. Rus saggies Katrien xxx
August 23, 2017
August 23, 2017
This year put some distance between our shock and pain now, from a year ago.

The gravity of realizing that we will never see you again (on account of heaven being a human-made construct) adds so much extra weight to my "swinging brick".

I hope your absence can make all of us better people and let us see this life as a fleeting moment in cosmic time that we should appreciate and treasure while it lasts.
August 23, 2017
August 23, 2017
My liefste Katrien, as jy maar kon weet hoe groot en diep n gat jy in ons lewens gelos het. Dae en weke lank weet ek dat die een jaar merk amper hier is. Alles laat my daaraan dink, my seuntje se verjaardag (wat ons nog onskuldig gevier het kort voor jy ons verlaat het), ons somer uitstappies na Zilvermeer... alles wat skreeu dat jy weg is. Die pyn word meer draaglik, minder skerp, maar dis nie iets wat mens wil voel nie.... Ons verlang vreeslik baie na jou en na wat jy sou gewees het in die jare wat jy nie sal beleef nie.
August 23, 2017
August 23, 2017
Soveel hartseer is seker nooit verwerkbaar nie. My innige simpatie. Mag julle die krag kry om dit te verwerk.
August 23, 2017
August 23, 2017
Dit was die langste jaar van jou mamma se lewe. 'n Jaar sonder jou. 'n Jaar wat al haar verlange en trane 3 oseane kon vol maak. Ek voel in my hart dat jy nou haar beskermings engeltjie is. Pas haar mooi op. Sy het dit nodig. Rus saggies Katrien. Jou plekkie is onmenslik leeg.
August 22, 2017
August 22, 2017
Presies 'n jaar terug het ek jou die laaste keer koebaai gesoen, gedruk. Jou hoor lag. Mamma mis jou. Erens in die volgende 3 ure het jy jou laaste asem uitgeblaas. Mamma was nie eers daar nie, ek het nie geweet nie :'( ek is lief vir jou
July 3, 2017
July 3, 2017
mamma se hart is stukkend..... ek sluk en sluk maar sukkel om asem te haal... wens ek kon weet ek gaan eendag beter voel maar ek gaan nie.... ek mis jou.... dis nie reg nie
May 13, 2017
May 13, 2017
So it's mother's day over here... you are the reason I first celebrated mother's day...I remember every single one of them. This year will be the first of many without you. No matter how much we fought, how angry we were at each other, you always said and did something for me on this day. I keep waiting for a message, a whatsapp, a phone call... my heart is broken. It is 2:30 at night here, mother's day has just started. I do not know if and how I am going to make it through today. I just miss you. I will always miss and love you. Your heartbroken mommy :'(
April 9, 2017
April 9, 2017
Hope you are having celebrations in heaven with all the other beautiful angels that are missed down here on earth...Happy Birthday sweet Angel xxxx
April 9, 2017
April 9, 2017
My liewe meisiekind, vandag is jou 17de verjaardag. Ek hoop jou ma-hul kan die seer verwerk en in plaas daarvan om teen vandag af te sien, erens die krag en moed kan vind om dit met die jare te begin vier vir die lewe en memories wat jy hier met ons gedeel het. Ons sal jou nooit vergeet nie.
March 18, 2017
March 18, 2017
Katrien, hierdie tannie se hart is baie seer vandag. Ek verlang bitter na jou.... my hart is seer vir jou ouers en jou boeties en sussies, en almal wat so baie verlang na jou soos ek.... xxx
February 14, 2017
February 14, 2017
Mamma sit en werk. Al dae lank, weet nie eers hoe lank nie regtig. Maar dit werk ook nie regtig nie. My gedagtes wandel. Ek onthou hoe jy my vertel het ek moet reg sit! Ek maak my nek seer, ek mag nie so baie werk nie. Ek hoor jou stem, jou lag. Kan onthou as jy en Daniel net so gesit en babbel het oor niks. My hart is so seer. Kan jy nie maar net terugkom nie. Mamma voel so alleen. As dit is hoe jy gevoel het kan ek verstaan waarom jy weg wou gaan. Dit is niks lekker om so te voel nie. Ek het nog bitter baie werk maar ek kan nie ophou dink nie, elke nou en dan loop daar 'n traan dan kan ek nie deur my bril sien nie. Ai ek verlang na jou. Mis jou so baie. Ek hoop jy weet dit. Lief vir jou katrientjie
January 30, 2017
January 30, 2017
Meisiekind mamma mis jou so vreeslik, vreeslik, vreeslik baie. Ek wens ek kon iets doen. Ek werk al my hele lewe lank myself oor 'n mik as ek 'n doel wil bereik. Ek kan dit nie nou doen nie, maak nie saak hoe hard ek werk, en hoe hard ek probeer nie.... niks verander nie. Mamma mis jou ;'( Ek wens ons kon nog net een keer gesels, saam 'n series kyk of erens heen ry. Ek wens ek kon jou gesiggie sien as jy een of ander hondjie of varkie of iets kry en versorg soos jou eie baba. Ek wens jy wou my grief gee oor ek my hare sny of die verkeerde kleur dra. Ai dis nie reg nie!!!
January 12, 2017
January 12, 2017
Sy het n regte moeder hartjie. So saggeaard met soveel omgee liefde, drukkies, lag en geselsies.
Ek sal jou onthou vir nou, my meisie, met jou armpies uitgerek en gesprei, "net gou n drukkie vir my engel"..
Snif..
YHUH EK MIS MY KIND..SO NABY EN TOG SO VER..
LIEFDE MIEMIE
January 3, 2017
January 3, 2017
Ons mis jou vreeslik baie Katrien. Tannie sien jou elke dag in die kleinste dingetjies, en maak nie saak hoeveel gelukkige oomblike ons nog sal beleef, die hartseer is altyd daar. Vir altyd lief vir jou, en jou broers en susters, en hulle niggies en nefies, en my eie kinders. Sal nooit weer na die lewe op dieselfde manier kyk nie, jy het my n harde les in realiteit geleer xxx
December 22, 2016
December 22, 2016
Meisiekind, omtrent 'n uur terug was dit presies 4 maande terug wat mamma vir die laaste keer met jou gepraat het. Daai laaste drukkies, jy het my opgetel en rondgetol, ons het na loki gaan kyk in die kamer. Jy het my nog vertel wat jy gaan doen as jy die ander verkoop het.... jy het gesê sien julle later, bye... ons is huis toe. Wens jy het geweet hoe mamma jou mis. Hoe seer dit maak dat jy nie hier is nie. oor 3 dae is dit kersfees. Dit voel nie soos kersfees nie... mamma wens jy was hier. ek wens so baie dinge. En ek sou als opgee as jy maar net kon terugkom. Ek mis jou. Ek is lief vir jou. xxx
December 22, 2016
December 22, 2016
You will never know what a Catherine sized hole (in the world) looks like, but we all do.
September 25, 2016
September 25, 2016
meisiekind, donderdag is jou nefietjie oorlede. ons harte is bitter seer. kyk seblief net so mooi na hom soos jy altyd na jou boeties en sussies gekyk het. mamma is lief vir jou
September 18, 2016
September 18, 2016
Beste Cathy

Als 12-jarige puber werd je in onze school ingeschreven. Je voelde je een beetje alleen omdat je niet zoveel mensen kende bij ons. Ik keek dan elke dag of je wat gezelschap had aan het busstation. Je stond vaak alleen en dan stopte ik naast jou. "Dag Cathy, voel je je wel goed? Ben je graag op onze school?..." Je zei dan dat ik me geen zorgen hoefde te maken. Je voelde je gelukkig bij ons, zei je. Toch heb ik vaak getwijfeld en keek ik op de speelplaats of je niet alleen was. Langzaam maar zeker kreeg je een hele vriendenbende rondom jou. Je lachte uitbundig, je werd eentje van onze Martinusfamilie...een Martinusstar! Toen je na twee jaar moest verhuizen dacht ik dat we je niet meer zouden zien. Het was immers te ver van school! Maar toen kwam het telefoontje van het tehuis met de vraag of jij nog bij ons kon blijven. Toen wist ik het zeker: de Martinusschool was ook voor jou een thuis geworden. Sindsdien maakte ik me geen zorgen meer om jou, maar genoot ik van je te zien openbloeien op school. Je was door iedereen graag gezien, door de leerkrachten, maar ook door de leerlingen. Je zou een mooie onderwijscarrière tegemoet gaan in ons midden....Tot plots alweer een nieuwe verhuis zich aandiende. We zagen jullie niet graag vertrekken naar de andere kant van de wereld. En ja...we misten jullie beiden! Zéker in de les van PEGO waar jullie zo happy waren met juf Ria. We waren er niet gerust in... twee Martinustieners uit ons midden. Maar we wensten jullie alle geluk in Zuid-Afrika temidden van jullie familie. We schrokken heel erg de derde schooldag toen Anouk in de les PEGO vertelde dat jou iets erg overkomen was. Onze Cathy was er niet meer...niet meer op deze aarde...maar voor altijd in ons hart! Rust zacht, lieve schat...speciale Martinusstar...we houden van je voor altijd!!! xxxxxxxxxxxxxxxxxx
De directrice
September 11, 2016
September 11, 2016
Cathy,

"Ongeloof" is momenteel het allesomvattende woord voor mij!! Een meisje met haar eigen uniek karakter en eigen visie op het leven, deze tijd,.... Hoe zouden we jouw ooit kunnen vergeten?!
Ik herinner me je als persoon dat van de kleine dingen des levens genoot en graag de fantasiewereld in een boek of film opzocht.
Cathy, ik hoop dat je gelukkig bent en in je droomwereld je pad kan verder zetten zoals je het graag wilt en hebt.
Het ga je goed meid!
Jurina
September 9, 2016
September 9, 2016
Och Cathy ,
wat moet ik nu hier toch schrijven, kindje toch....een goed jaar geleden nam je afscheid van Belgie....En heel vaak dacht ik nog terug aan je, met een glimlach. Want meisje je was me er eentje!
Ik zie je nog voor me met de handen in je zijde en hoofdje schuin , me eens goed vertellen wat jij vond van hoe ik de dingen aanpakte. Ik zie ook de Cathy die me fier haar dansje voordeed, of lachte om haar eigen onhandigheid..... en dan samen de slappe lach krijgen.... samen van  je heerlijke fudge snoepen, met de lepel zo uit de kom en een filmpje kijken (een Zuid-Afrikaanse want jij wilde me heel fier je moederland tonen en de grappige zuid-afrikaanse scheldwoorden leren)
Hoe zorgend je was voor iedereen en hoe hard je voor jezelf kon zijn...
Cathy jij hebt mijn hart veroverd op dag één, door gewoon lekker koppig te zijn wie je was. Ik weet dat ieder mensje uniek is maar jij wat net dat tikkeltje unieker....iedereen die je gekend heeft weet wat ik bedoel. 
Al deze herinneringen gaan nu ook gepaard met een traantje.
Mijn gedachten gaan ook uit naar je familie en zeker je mama, op wie je zo fier was en naar wie je zo opkeek!  Vaarwel Cathy
September 6, 2016
September 6, 2016
meisiekind, mamma het vandag jou ID boekie gaan haal. ek weet hoe graag jy hom wou hê. hy is veilig gebêre.... ek wens so jy kon hom self gaan haal het.... :'(
September 4, 2016
September 4, 2016
My liewe poppie, dis nog so onwerklik...tannie bly dink dis net n slegte droom! Toe ek die nuus gekry het was dit asof iemand my met n mes deur my Hart steek...jy moes nog so baie sien en ervaar maar liewe Jesus het n ander plan met jou gehad...al wat ek kan doen is dit aanvaar en vertrou jy is nou gelukkig by Hom en jou pappa... so baie herinnerings wat af speel in my kop...die dag wat mamma jou huis toe gebring het vir die eerste keer die mooiste mooi baba dogtertjie die dag toe jy jou boetie jou hare met n bluk sker laat als af sny het, toe jy die hek vas gehou het vir jou boetie om op die dak te klim...jy was net kind en al moes ons kwaad wees vir jou kon ons nie jy het my en oom gert omgekoop met jou pragtige groot blou oë en blonde krul hare...wie kon nou Kwaad wees?! Al daai soene en drukkies,geselsies en laggies tannie sal altyd daai herinneringe hou en koester... wens so ons het meer tyd gehad...ek,miemie,oupa Hannes en oom gert het jou so baie lief en sal jou nooit vergeet nie dankie vir die eers om jou in ons lewe te gehad het jy is dalk nie meer hier nie maar jy sal nooit ons harte verlaat nie!

Tot ons mekaar weer sien...
Totsiens my liefie, jou plekkie is leeg hier by ons.
Xxxx liefies tannie Christelle
September 4, 2016
September 4, 2016
My meisiekind.... ai, wat kan mamma sê... ek is jammer ek het nog niks geskryf nie, ek kon nie... Mamma mis jou. Ek het so baie vrae. My hart is stukkend. Ek wens ek kon die tyd terugdraai. Ek wens ek het geweet. Mamma is lief vir jou. Was nog altyd, sal altyd wees. Ek was soveel keer by jou gewees vandag, wil so graag met jou praat... Jy het my hart saam jou gevat...... pas hom mooi op tot ek hom eendag kan terugkry.
September 4, 2016
September 4, 2016
’s Avonds in de donker,
Dan kijk ik naar de maan,
En zie ik tussen alle sterren,
Jouw fonkelend sterretje staan.

Ze straalt in de donkere nacht,
Ze schijnt zichtbaar naar beneden,
En als je heel goed kijkt, zie je dat ze lacht.

Bedankt dat ik je heb mogen leren kennen, ik denk aan je.
Ruth
September 3, 2016
September 3, 2016
Ek het jou nie self geken nie maar.. jou al ontmoet.. Almal is steeds geskok .. ek dink aan elke familie lid van jou... wat soveel vir jou omgegee het tannie Rentia.. Daniel .. noem dit almal was onsettend lief vir jou en so deur praat het ek ook lief geraak vir jou al ken ek jou nie ek probeer al heel week iets bydrae omte se en kom net nie op dit wat ek wil se nie. Mag jy in vrede rus en jy nooit vergeet word nie .
August 29, 2016
August 29, 2016
Lieve Catherine,
Ik heb je in België zien opgroeien tot zo een mooie meid. Je vond het leven niet altijd gemakkelijk maar je toonde je zo sterk en liet bijna niemand zien wie je echt was. Maar ik zag je. Je was zo slim, had zoveel humor en stond klaar voor iedereen. Het was moeilijk voor jezelf om al deze mooie kanten van jezelf te accepteren. Voor jou was het leven soms een strijd. Ik hoop dat je deze strijd nu kunt loslaten en gelukkig kunt zijn , waar je ook bent. Je familie en vrienden zullen het moeilijk hebben met jou vertrek. Het is ook onmogelijk om jouw mooie lach ooit te vergeten. veel sterkte voor je familie, ik ga je eeuwig missen, x
August 26, 2016
August 26, 2016
Liewe Catherine dit was vir my ñ voorreg om jou te kon ken. Jy het altyd respek gehad as ons kom kuier het en jy kon so mooi na jou sussies kyk. Jou koffie was ook baie lekker. Dankie dat ons jou kon leer ken. Rus sag liewe meisiekind ... jy gaan baie gemis word deur die mense wat jou so baie liefgehad het xxx
Page 1 of 2

Leave a Tribute

Light a Candle
Lay a Flower
Leave a Note
 
Recent Tributes
April 9
On what would have been your 24th birthday, Catherine — you are forever in our hearts.
August 23, 2023
August 23, 2023
7 years today Catherine. I wish I was writing how much easier it has gotten over the years but I can´t. It hasn´t. In fact it gets worse every year. I miss you, I wish you would have stayed. We moved to one of your favorite places in the world. You would have loved it here. Your sisters miss you, your brothers too. This is not fair. None of it is. I love you. Always and forever.
Recent stories

My Immortal Evanescence

August 26, 2016

Dear Catherine 

This would be the song I would dedicate to your gentle soul. When I first met Cathy she had her pet pig with her. She was at my old house in JHB. We had never met before considering she used to live so far and not long after that we moved to KZN. After talking to Catherine I grew so much love for her. In such little time. Her smile reminds me of the purple flowers that used to grow on the trees where I lived. She was just so young and innocent. I never got to see her again after that. I used to stalk her Facebook every day after that. I watched her grow from her moms photos, and lived memories with her on Facebook. Now her memory will forever live on in my heart. 

Invite others to Catherine's website:

Invite by email

Post to your timeline