ForeverMissed
Large image
This memorial website was created in memory of our loved one, Isabella Stander, 45 years old, born on June 17, 1966, and passed away on May 13, 2012. We will remember her forever.
March 27, 2016
March 27, 2016
More aan almal, eks Nadia. Ek lees nou al die mooi boodskappe in is somer in trane, eks jamer oor jul verlies, jamer dat ek net kom in loer maar ek kon myself nie gehelp het om te kom roofkyk nie. Ek het my sus 2maande trug verloor en wens net ek kon oor haar praat of met iemand maar dit maak nog soooo seer. Leka dagi aan jul almal
June 17, 2014
June 17, 2014
Ey bellatjie happy b day wens ons kon net n klein tydjie saam bellatjie spander die verlange word nie minder nie.hoop bellatjie het n baie leker dagie daar bo in die hemel en word leker bederf....wens dinge kon andees wees maar ons sal eendag almal weer saam wees soos in die ou dae....lots of love ju skoonseun...

May 25, 2013
May 25, 2013
Bella maatjie.........vandag is weer een van daai daggies:-(...........het jou betjie gaan kuier vandag mis jou so baie my hartjie pyn........lief jou vir Altyd en Ewig my Engel-maatjie!!!xxxxxxxxxxxxxxxxxx
May 13, 2013
May 13, 2013
God needed another Angel...it had to be a very special one......so one year back He reached down to earth and took this very special friend of mine......... you have earned jour special place in Heaven God only choose the very best.......mis jou so Bella maatjie my hartjie in stukke!!!!Lief jou en mis jou vir Altyd en Ewig my special maatjie!!!!! Mis jou elke daggie net meer en meer!!!!!!.
April 17, 2013
April 17, 2013
hey bellatjie mis ju jong kanie glo dit is amper n jaar na bellatjie hemel toe is nie ,wens so bellatjie kon my en nana se nuwe pleki sien ,dit is klein maar ons is so gelukkig...hoop als gaan nog goed daar in die hemel met bellatjie se engel vlerkies....;(
April 13, 2013
April 13, 2013
"Bella Maatjie......vandag het jy al 11 mde jou Engelvlerkkies.....ek mis jou soooooooooo ongelooflik baie woorde kan dit nie beskryf nie......my hartjie pyn en my oogies is sop nat......ek mis ons kuiertjies saam, jou stem, jou raad (ek het dit so nodig).......My Gom-maatjie wat my Altyd bymekaar gehou het as ek uitmekaar wou val soon nou........Lief en mis jou vir Altyd en Ewig!!!!!!"
March 11, 2013
March 11, 2013
Mamma dit is amper al 10 maande wat mamma van my af weg is..
Mamma dit voel soos gister.. Die gemis word net erger ek kan dit nie mee vat nie.. Het gestraand in mamma se bed gedudu op mamma se kant.. Mis mamma so baie.. Lief mamma meer as meeste.. Rus sag my mamma tot ons weer ontmoet.. Mwaq love u lots mommy.. XxXxXxXxXxXxXxXxXxXxXx
March 11, 2013
March 11, 2013
Sweet smile on your face as you sleep the pain away,
Resting in God's arms now, although in the ground your body lay.
He needed another angel in the Heavenly choir and that's why you had to go.
As you promised, you are still with us watching us here below.
I miss you mommy.. Love u forever and ever..
July 6, 2012
July 6, 2012
Bella....... maatjie mis jou Elke daggie meer en meer!!!jou plekkie is so leeg!!!Love u forever!!!
June 19, 2012
June 19, 2012
Tannie Bella.... ** Ek weet Tannie is nou op n baie beter plekkie sonder enige hardseer en pyn. Liewe Jesus het n plan met Tannie net soos wat Hy met ons almal het.. Miss Tannie se goed hartigheid en altyd dat ek welkom was by Tannie hulle. Auntie BElla jy sal veraltyd onthou word.. Lief vir Tannie xxxx R. I. P. tot ons weer ontmoet.. **
June 19, 2012
June 19, 2012
Mom, I may be away from you but I want you to know that you're always in my thought's.. And i miss the lovely moments that we spend together.. Love you and miss you sooo much..
June 12, 2012
June 12, 2012
Sus Bella, vandag onthou ek hoe ek hou op 'n Sondag gebel het en gevra of jy kook en dan stop ek net daar, nou kan ek dit nie meer doen nie, want jy is nie meer hier op aarde saam met my nie, maar nooit ooit sal jy vergete wees nie. Ek mis jou so baie, sus wil net weer se dat ek jou so baie baie baie lief het.
June 8, 2012
June 8, 2012
Maatjie vandag het ons vir jou sus Tata gese:-( dit het al die einas oop gemaak.....ek weet sommer jy, Kiewiet en Ouma kuier nou lekker saam en sal nie met ons plekke wil ruil!!! jou plekkie is so leeg en ek mis jou elke daggie meer!! lief jou vir Altyd!!!!
May 29, 2012
May 29, 2012
Ai Ai......maatjie Ek mis jou!!!! Lief jou vir Altyd en Ewig!!!!!
May 28, 2012
May 28, 2012
hey bellatjie....mis ju bja en shoe die huis voel so leeg en daar is niemand wat op my skree as eke in die pote krap nie.shoe en saterdag het eke verlang toe die sharks die stormers gewen het.het nooit gedink ek sou dit so gemis het oom te hoor "SHEPHERD EK GAAN JOU EN JOU SKOONPA MOER BY MY POTTE,,,NADIA GEE VIR MY DAAI MES"!!hoop bellatjie rus in vrede daar bo by ons Hemelse Vader!love u
May 26, 2012
May 26, 2012
Bella Maatjie.... Ons weet dit was God se wil....en ons moet berus!!!My hart is so Seer ek mis jou ongelooflik baie!!!!Jy was my "Gom" maatjie wat ons almal bymekaar gehou het!!!! Dankie!!!!Lief jou vir Altyd en Ewig!!!!Sal jou Nooit vergeet nie!!! Rus In Vrede!!!!!
May 26, 2012
May 26, 2012
Mamma eke mis mamma ongelooflik baie.. Mamma almal se vir my alles gebeur met n doel.. Maar hoekom nou mamma? Mamma dankie vir alles mamma was die BESTE ooit.. Sal mamma nooit vergeet nie.. Is ongelooflik lief vir mamma.. Wens ek kon nog een dagi saam mamma wees.. Mamma die huis is so stil ons hartjie is leeg sonder mamma.. Het vandag biekie blomme kom op sit daar by mamma.. Love u lots

Leave a Tribute

Light a Candle
Lay a Flower
Leave a Note
 
Recent Tributes
March 27, 2016
March 27, 2016
More aan almal, eks Nadia. Ek lees nou al die mooi boodskappe in is somer in trane, eks jamer oor jul verlies, jamer dat ek net kom in loer maar ek kon myself nie gehelp het om te kom roofkyk nie. Ek het my sus 2maande trug verloor en wens net ek kon oor haar praat of met iemand maar dit maak nog soooo seer. Leka dagi aan jul almal
June 17, 2014
June 17, 2014
Ey bellatjie happy b day wens ons kon net n klein tydjie saam bellatjie spander die verlange word nie minder nie.hoop bellatjie het n baie leker dagie daar bo in die hemel en word leker bederf....wens dinge kon andees wees maar ons sal eendag almal weer saam wees soos in die ou dae....lots of love ju skoonseun...
June 17, 2014
June 17, 2014
Ey bellatjie happy b day wens ons kon net n klein tydjie saam bellatjie spander die verlange word nie minder nie.hoop bellatjie het n baie leker dagie daar bo in die hemel en word leker bederf....wens dinge kon andees wees maar ons sal eendag almal weer saam wees soos in die ou dae....lots of love ju skoonseun...
Recent stories

Mamma

May 26, 2012

As iemand ooit vir my sou vra
watter soort mens is julle ma
Sal ek sender twyfel kan se
die beste ma wat 'n kind kan he!
'n Ma wat altyd daar is vir jou
iemand wat jy volkome kan vertrou
'n Ma wat troos as ons hartseer voel
wat glo alles gebeur met 'n doel
Ma is 'n rots wat stewig staan
Wat ons met wysheid kan vermaan
'n Ma wat in ons vreugde deel
en niks is ooit vir haar te veel
'n Ma om altyd op trots te wees
so kalm en sender vrees
ons kan altyd na haar gaan vir raad
en weet dat sy ons nooit in die steek sal laat.
Ma so ken ek jou nog al die jare
Jou fondament staan op vier stewige pilare
deursettingsvermoe, liefde, moed en Sy Krag
Die vermoe om die onmoontlike te vermag
Ek wens dat ma vandag die vrugte mag pluk
Die stroopsoet nektar daaruit sal druk
Jou beker sal vul met ware geluk
'n Heildronk op die lewe met elke sluk

Van jou dogter Lidia

Invite others to Isabella's website:

Invite by email

Post to your timeline