Tributes
Leave a Tributexxxxxxxxxxxx
Leave a Tribute






to be missed
Was the hardest thing to do
I never thought I would
Especially not to you.
You always listened
And knew what to say
Knew when to give a hug
When I was having a bad day.
No one will ever take your place
I can always promise you this
It's hard to find someone like you
So know you'll always be missed
Missing you.....
Sometimes it's hard to make it through the day.
When I have the chance to sit and think.
I stare ahead and never stop to blink.
My heart is loudly crying out for you.
My soul is crying out for love so true.
I don't know how I've made it this long.
I don't know how I've stayed so strong.
I guess I am waiting for the day.
When all of my pain will go away.
Visvang
Vandag wil ek jou vertel van Christof se groot vis. 'n Vis wat nie sommer van die kant (dis blykbaar hoe die branders genoem word) gevang word nie. Dis 'n roofvis wat ongeveer 5km in die see in gevang word. Wel jou Boeta het dit reggekry om die Dourado uit te trek. Ek wens jy kon sy gesig sien. Dit was die hoogtepunt van sy vakansie. Ek glo hy sou dit so graag met jou wou deel. Miskien was jy by hom toe hy die vis gevang het, miskien was jy saam met hom opgewonde, miskien was jy saam met hom baie bly. Ek glo so! Ek glo jy was elke dag saam met hom op vakansie en ook met ons. Ons het lekker gerus en jou baie gesoek en gewonder en hartseer gewees, maar ook dankbaar omdat ons weet dat jy by Jesus is en dat jy tyd met jou PA spandeer. Jou visvang maat was alleen hierdie jaar maar ek weet sy juig oor die GROOT vis het hy met jou gedeel!