ForeverMissed
Large image
This memorial website was created in memory of our loved one, Jaco (Jakkals) de Jager, 20 years old, born on February 24, 1990, and passed away on April 24, 2010. We will remember him forever.
April 29, 2010
April 29, 2010
Jaco…skielik en sonder afskeid, is jy van ons weggeneem. Jou plek sal leeg wees in die harte van elkeen wie jou geken het.Ons sal jou mis. - Riaan,Bonita,Tiaan & Wian.
April 29, 2010
April 29, 2010
Jaco, die Hemel het 'n nuwe ster, ons moet net opkyk en jou daar raak sien!
Riaan, Bonita, Tiaan en Wian
April 29, 2010
April 29, 2010
"Jaco-in ons harte net die mooiste herinneringe. Ons dank aan die Liewe Heer vir die tyd wat Hy jou vir ons geleen het, ONS IS SYNE en behoort aan Hom.Gaan jou mis..Oom Ollie, Tannie Hannie en familie
April 29, 2010
April 29, 2010
Jaco ons weet jy is veilig in Jesus se arms, ons gaan jou mis. Oom Jan & Tannie Mara
April 29, 2010
April 29, 2010
Ek wens ons kon jou nog n rukkie langer gehad het. Baie lief vir jou en sal jou verewig mis, Jaco.
April 29, 2010
April 29, 2010
Jaco'My hart pyn verskriklik,mis jou alkla en dis skaars n week! Weet jy is nou gelukkig by jou pappa.
Lief jou baie en sal jou en ons tye saam nooit vergeet nie!
April 29, 2010
April 29, 2010
jACO... Ons het nie so baie tyd saam gedeel nie, maar jou ondeunde stoute ogies sal ons nooit vergeet nie! Ons gaan jou mis! God is in beheer en Sy wil is nie ons wil nie! Liefde Gerhard en Gerrie
April 29, 2010
April 29, 2010
Jaco jy was so skielik van ons almal weg gevat...ek mis jou so baie!!! ek sal altyd ons awesome tye saam onthou!! ek hoop jy baljaar lekker daar bo saam di engeltjies en saam ons pappa!!! love you!
April 29, 2010
April 29, 2010
Jaco! Ons gaan jou baie mis. Ek bid vir Mariè, Oom Jaco, Christof en Mardi. Rus saggies in Jesus se arms. Deur Gerhard aangesteek namens Tannie Baby.
April 29, 2010
April 29, 2010
Even though you might have left us you have never left our hearts. May your place be close to our Father's side in heaven - Glenn, Mariana, Charlene & Gareth
April 29, 2010
April 29, 2010
Jaco, ons gaan jou mis, maar jy sal altyd voort leef in ons harte.... Liefde, Warren, Corlia, Nickita & Shanika!
April 29, 2010
April 29, 2010
Jaco, ons gaan jou vreeslik baie mis... Al jou vlei woorde sal altyd by my bly, my Bokkie... Lief vir JOU !!! Tannie Rene, Toppie, Marche & Drico.
April 29, 2010
April 29, 2010
Wie weet die waaroms? Dit wat ons weet moet ons dra. Wat weet ons dat geen dood of watookal ons van God en die ewige lewe kan skei nie. Ons sal jou mis, jy het geerf waarop ons almal hoop. Hans e Ina
April 29, 2010
April 29, 2010
Christel Rawstorne lit a candle on 29th April 2010

JAKS ONS GAAN JOU MIS OU GROTE - IN ONS HARTE SAL JY VIR EWIG BLY DIE SEER SAL VERBY GAAN MAAR DIE VERGEET NOOIT.
April 29, 2010
April 29, 2010
Jaco ons is hartseer, maar die troos is dat ons weet jy is veilig by Jesus. Ons gaan jou baie mis. Oom Hendrik en Tannie Rita.
April 29, 2010
April 29, 2010
Ek bid vir Mari,Jaco,Christof en Mardi en res van die familie. Die troos is dat ons weet dat Jaco veilig is by Jesus.
Liefde
Herlene Dutton
Page 5 of 5

Leave a Tribute

Light a Candle
Lay a Flower
Leave a Note
 
Recent Tributes
New
today
14 jaar is in 'n oogwink verby, maar jou memories bly in ons harte en gedagtes. Ons mis jou en wonder so baie - maar ons weet jy is by Jesus in 'n baie beter plek as ons.
April 25, 2023
April 25, 2023
Jaco, soms gaan daar soveel wonders deur my gedagtes. Waar sou jy vandag gewees het? Sou jy getroud gewees het? Sou jy kinders gehad het? Waar sou jy gewerk het? Jy word nooit vergeet nie en ons onthou jou altyd!
April 25, 2022
April 25, 2022
Jaco, en hier is nog 'n jaar verby. Ons mis jou en verlang na jou. DInk so baie aan jou. Veral as ons Christof sien en dan mis ons julle twee saam. Ons familie saamtrekke het stil geword. Mis jou altyd.
Recent stories

to be missed

December 22, 2014
You Will Be Missed      Saying goodbye
Was the hardest thing to do
I never thought I would
Especially not to you.

You always listened
And knew what to say
Knew when to give a hug
When I was having a bad day.

No one will ever take your place
I can always promise you this
It's hard to find someone like you
So know you'll always be missed

Missing you.....

February 28, 2011

 

I feel sometimes like I've truly lost my way.
Sometimes it's hard to make it through the day.

When I have the chance to sit and think.
I stare ahead and never stop to blink.

My heart is loudly crying out for you.
My soul is crying out for love so true.

I don't know how I've made it this long.
I don't know how I've stayed so strong.

I guess I am waiting for the day.
When all of my pain will go away.

Visvang

January 4, 2011

Vandag wil ek jou vertel van Christof se groot vis.  'n Vis wat nie sommer van die kant (dis blykbaar hoe die branders genoem word) gevang word nie.  Dis 'n roofvis wat ongeveer 5km in die see in gevang word.  Wel jou Boeta het dit reggekry om die Dourado uit te trek.  Ek wens jy kon sy gesig sien.  Dit was die hoogtepunt van sy vakansie.  Ek glo hy sou dit so graag met jou wou deel.  Miskien was jy by hom toe hy die vis gevang het, miskien was jy saam met hom opgewonde, miskien was jy saam met hom baie bly.  Ek glo so!  Ek glo jy was elke dag saam met hom op vakansie en ook met ons.  Ons het lekker gerus en jou baie gesoek en gewonder en hartseer gewees, maar ook dankbaar omdat ons weet dat jy by Jesus is en dat jy tyd met jou PA spandeer.  Jou visvang maat was alleen hierdie jaar maar ek weet sy juig oor die GROOT vis het hy met jou gedeel! 

Invite others to Jaco (Jakkals)'s website:

Invite by email

Post to your timeline