ForeverMissed
Large image
Stories

Share a special moment from Jan's life.

Write a story

Het voluit gelewe

December 10, 2014
Swaer die tyd gaan ongenadigluk vinnig verby, dit is ook nou al n jaar wat my Pa oorlede is swaer. As daar n tyd was wat ek wens jy was nog met ons swaer, is dit nou. Swaer ons is nog ou skool, en jy wat die ouboet was, sou nie die dinge tussen my en Marelize aanvaar het nie. Sy sit in n plek waar sy nie weet wat om te doen nie, en net jy sou haar kon reghelp en lyding gegee het om haar self te vind. Swaer sy mis jou onsettend baie, en sou verstaan het as jy raad gegee het. Swaer rus in vrede en dis nie lank dan is ons almal weer saam. Groete jou swaer Vic ( vuilseun)

Hart van Goud

November 3, 2014

Boeta was die beste mens met die mooiste hart wat altyd omgegee het oor ander en daarvolgens geleef het. Baie mense het misbruik gemaak van die mooi eienskap, maar weet, jy was die beste..........

Share a story

 
Add a document, picture, song, or video
Add an attachment Add a media attachment to your story
You can illustrate your story with a photo, video, song, or PDF document attachment.