Langer as 'n jaar.
Dit is nou al langer as 'n jaar,wat pa van ons af weg geneem is,dit word nie regtig makliker nie,die verlange is nog steeds daar,die wil om pa net weer te sien gaan ook nie weg nie,die trane het dalk op gedroog maar die verlang sal altyd daar wees,ons troos ons daarop dat pa is waar pa altyd wou wees,en dat pa by ons is in ons harte.Liefde David,Debbie en Denise(oupa)