ForeverMissed
Large image
This memorial website was created in memory of our loved one, Johanna Dorethea Muller, 59 years old, born on September 7, 1952, and passed away on February 18, 2012. We will remember her forever.
February 18, 2018
February 18, 2018
Vandag 6 jaar in die Hemel, ek mis mamma nog steeds elke dag....Lief mamma ongelooflik baie xxx
September 7, 2016
September 7, 2016
Vandag is Mamma se 64ste verjaarsdag en Mamma se 5de verjaarsdag in die Hemel mamma se plekkie is leeg en mamma se stem is stil. Baie geluk met mamma se verjaarsdag vandag. Ek mis mamma ongelooflik baie. Lief mamma
February 18, 2016
February 18, 2016
Vandag is mamma 4 jaar trug weg van ons af gevat mamma se stem is stil en mamma se plek is leeg....Lief en mis mamma verskriklik baie...Liefde Yolandi & Elroy
September 7, 2015
September 7, 2015
Vandag is Mamma se 63ste verjaarsdag en mamma se 4de een in die Hemel...Mamma se plekkie is leeg maar weet dat mamma op n beter plek is...Baie geluk met mamma se verjaarsdag vandag in die Hemel en ek weet mamma is elke dag saam met ons en kyk af op ons....Lief en Mis Mamma elke dag Xxx

Leave a Tribute

Light a Candle
Lay a Flower
Leave a Note
 
Recent Tributes
February 18, 2018
February 18, 2018
Vandag 6 jaar in die Hemel, ek mis mamma nog steeds elke dag....Lief mamma ongelooflik baie xxx
Recent stories

Invite others to Johanna Dorethea's website:

Invite by email

Post to your timeline