July 4, 2019
July 4, 2019
Ons eerste jaar sonder om daai spesiale oproep te maak en te hoor hoe lekker kos het Johnny vir Daddy gemaak nie. Mis Daddy ontsettend baie. Ek weet dis stupid om dit op hierdie site te sit, want Daddy weet hoeveel inpak het Daddy op al ons lewens gehad. Love you always and forever.