ForeverMissed
Large image
This memorial website was created in memory of our loved one, Jozua Johannes Van Tonder, 77 years old, born on July 1, 1934, and passed away on April 17, 2012. We will remember him forever.
April 17, 2019
April 17, 2019
7 lang jare my Pappie
Ons sal mekaar weer sien daar in die Hemel
Mis jou elke dag
My woorde is min vandag
July 1, 2017
Ai tog..... die verlange... vandag 83 jaar terug is jy gebore en vir ons 77 jaar gespaar. Dankie Here ek weet dat U hom nodig het in die Hemel.
July 1, 2015
Vandag is pappie se 4 de verjaaarsdag saam met sy Hemelse Vader.
Geniet dit, ons sal weer saam wees.
Love u forever
October 17, 2014
October 17, 2014
Vandag is Pappie twee en half jaar al weg na Jesus... Ons mis jou so baie.
Die wete dat ons mekaar weer eendag sal saam wees vir ewig maak dit darem net so bietjie beter,,,
June 22, 2014
Daar gaan nie een dag verby wat ek nie aan my Dadda dink nie..... Weet jy is gelukkig by die Here....
October 22, 2013
October 22, 2013
My Dadda , meer as n jaar en n half al weg.....
Die verlange word net meer
Lief jou soos jy weet.......
July 1, 2013
Vandag dadda se verjaarsdag op aarde..... velang baaaaaaie. Geniet dit. Ons sal ook daar wees. Kyk maar uit vir ons..... liefde..
July 1, 2012
July 1, 2012
Vandag is Pappie se verjaarsdag, dit was een van die moeilikste dae ooit. Ek mis pappie so vreeslik baie. Hoop pappie het lekker hemelse kossie en vrugte geniet. Altyd is my hart en baie liefde.
June 22, 2012
Ek mis Pappie so vreeslik baie, ek is sooooo baie bly Pappie was MY PAPPIE, ek kon nie vir 'n beter een gevra het nie. My hart is nog so baie seer, maar ek weet dat ek Pappie weer eendag sal sien. Met al my liefde, Pappie se enigste doger Elana.

Leave a Tribute

Light a Candle
Lay a Flower
Leave a Note
 
Recent Tributes
Recent stories

Invite others to Jozua Johannes' website:

Invite by email

Post to your timeline