ForeverMissed
Large image
Tributes
December 14, 2011
December 14, 2011
Ousus, vandag sou jy 39 gewees het. Ek dink nog steeds aan jou, mis jou. Mag jy 'n wonderlike dag he saam met Jesus in die hemel. Mag Hy vir jou blommetjies pluk. Lief jou altyd.
December 14, 2011
December 14, 2011
Daar is maar bitter min dae wat jy nie steeds in my gedagtes is nie. Soms onthou mens met 'n glimlag en ander kere met 'n traan in jou oog. Mag jy jou verjaarsdag vandag geniet, ons almal dink aan jou en mis jou steeds. Liefde
June 23, 2011
June 23, 2011
Hulle sê: "Time heals all wounds"...Vandag is dit 2 jaar vandat jy net skielik weg is. Time did not heal the wound, the pain simply faded. But this I learned:live fully, laugh out loud and when you cry, cry hard! Gryp elke oomblik en gaan net voluit!
August 22, 2010
August 22, 2010
Hi Ousus, so baie wou ek al vir jou blomme neersit, die foon optel of reelings tref vir die naweek. Ek sal nooit vergeet hoe baie jy vir my opgestaan het en in my geglo het nie. Nie 'n dag gaan verby wat ek jou nie mis nie. Verewig sal jy in ons harte voortleef! Ek sal altyd vir jou liefbly en glo dat jy wel 'n ogie oor ons hou. Tot ons weer ontmoet!
August 21, 2010
August 21, 2010
If tears could build a stairway
And memories a lane
We would walk all the way to Heaven
No farewell words were spoken
No time to say goodbye
You were gone before we knew it
And only God knows why
Our hearts ache in sadness
And secret tears still flow
What is meant to lose you
No one will ever know.
August 21, 2010
August 21, 2010
My dierbare vriendin .. ek mis jou! Ek mis jou lag en jou geselsies en sommer net alles saam met jou. Jy was kort in my lewe, maar jy het 'n baie groot verskil gemaak. Hoop jy geniet die lavender velde saam met my ma daar in die Hemel.

Leave a Tribute

Light a Candle
Lay a Flower
Leave a Note