ForeverMissed
Large image
This memorial website was created in memory of our loved one, Pieter Ellis, 57 years old, born on June 3, 1955, and passed away on July 1, 2012. We will remember him forever.
July 1, 2014
July 1, 2014
Daddy vandag is dit 2 jaar! Elke dag verlang ons nog. Ek wens jy was hier, daar is so baie wat ons met jou wil deel. Maar ek weet dat jy van bo na ons kyk en presies weet wat in ons lewens aangaan. Daddy al is my verlange groot, gun ek jou die rus. Liefies
November 16, 2013
November 16, 2013
My Pieta ai ek mis jou so baie jys so vinnig uit ons lewens geruk ek kan nog nie tot n besef kom jys weg,jou stem is stil en jou plekkie leeg,as ek jou kas oopmaak dan ruik ek jou,,dankie vir al jou liefde,jy was my Edelsteen altyd gelag as ek jou so noem of daardie handsome smile gegee met die dimpel,maar Pieta jy was my Edelsteen.RIP My Man jou vrou Louise

Leave a Tribute

Light a Candle
Lay a Flower
Leave a Note
 
Recent Tributes
July 1, 2014
July 1, 2014
Daddy vandag is dit 2 jaar! Elke dag verlang ons nog. Ek wens jy was hier, daar is so baie wat ons met jou wil deel. Maar ek weet dat jy van bo na ons kyk en presies weet wat in ons lewens aangaan. Daddy al is my verlange groot, gun ek jou die rus. Liefies
November 16, 2013
November 16, 2013
My Pieta ai ek mis jou so baie jys so vinnig uit ons lewens geruk ek kan nog nie tot n besef kom jys weg,jou stem is stil en jou plekkie leeg,as ek jou kas oopmaak dan ruik ek jou,,dankie vir al jou liefde,jy was my Edelsteen altyd gelag as ek jou so noem of daardie handsome smile gegee met die dimpel,maar Pieta jy was my Edelsteen.RIP My Man jou vrou Louise
Recent stories

Invite others to Pieter's website:

Invite by email

Post to your timeline