Aan die ouers , sussies & boeties van die lieflike kind.Net God kan die wonde heel maak.Ek sien die jonge mensie se graf in die begrafplaas.Ek ek dink so jonk , en weg gevat van haar familie.Maar weet dit.Daar waar sy nou is,is geen pyn, geen bekommernisse nie.God is liefde - hou vas aan hom in die moeilike tyd - Sterkte