May 6, 2020
May 6, 2020
Hi my Liefste seuning!
Ai om te dink my sou 19 wees, wow waar gaan die Tyd
Noodloos om te se dat ek jou verskriklik mis
Mariska verlang vreeslik na jou en maak gereeld jou gunstelinge
Wens ek kon jou net weer een keer sien en gesels daar is soveel Wat ek vir jou nog sou vertel
Soveel meer drukkies gee en jou Op jou kop soen
Se Hoe Lief ek jou en Mariska het
Papa kry swaar, luister gereeld na Pa en Seun van Steve sing dit saam en verlang na jou jy is sy seun
Ek is Lief vir jou Sal altyd wens ek kon dit meer Se Nooit Gedink ek Sal wees waar ek is vandag sonder jou in my lewe
Ek moet myself gereeld herinner dat God nie my straf nie Maar dat dit gaan oor meer as ek dis oor jou en daarom moet ek berus en vrede vind daarin
Ek sien gereeld Klein herinneringe Dan weet ek jy is met my
Jy is altyd in my hart, daar gaan nie n dag verby wat ek aan jou dink of jou gesig oproep in my gedagtes nie
Ek het jou laaste skoolfoto en Mariska Se 21st Op my mouse pad by die werk sodat ek jou Nooit Sal vergeet nie
Lief jou altyd