June 19, 2018
June 19, 2018
My liefste moeder..
Ma word elke dag gemis.. Wens ma was nog hier..
Ek weet ma is my engel nou en pas my op.. Ek wil net vir ma se hoe lief ek ma het en hoe baie ek mama mis.. Wens ek kon mama net nog een soen en drukkie gee.. Kuier lekker daar bo by ons Vader mama.. Kan nie glo die tyd vlieg so vinnig verby nie mama.. 6jaar R.I.P tot ons weer ontmoet my mama..