Let the memory of Pieter be with us forever
  • 57 years old
  • Born on June 3, 1955 in Welkom, Free State, South Africa.
  • Passed away on July 1, 2012 in Meyerton, Gauteng, South Africa.
This memorial website was created in memory of our loved one, Pieter Ellis 57 years old , born on June 3, 1955 and passed away on July 1, 2012. We will remember him forever.
Posted by Remona Ellis on 1st July 2014
Daddy vandag is dit 2 jaar! Elke dag verlang ons nog. Ek wens jy was hier, daar is so baie wat ons met jou wil deel. Maar ek weet dat jy van bo na ons kyk en presies weet wat in ons lewens aangaan. Daddy al is my verlange groot, gun ek jou die rus. Liefies
Posted by Louise Ellis on 16th November 2013
My Pieta ai ek mis jou so baie jys so vinnig uit ons lewens geruk ek kan nog nie tot n besef kom jys weg,jou stem is stil en jou plekkie leeg,as ek jou kas oopmaak dan ruik ek jou,,dankie vir al jou liefde,jy was my Edelsteen altyd gelag as ek jou so noem of daardie handsome smile gegee met die dimpel,maar Pieta jy was my Edelsteen.RIP My Man jou vrou Louise

Leave a Tribute