ForeverMissed
Large image
Tributes
New
April 21
April 21
Dit is 11 jaar vandag!, maar voel soos gister. Die verlange bly by my elke dag, mis jou so baie my Moeder!❣️
April 10
April 10
Vandag is Moeder se verjaarsdag, breek my hart om jou nie te kan bel en happy birthday te kan toewens, wil soveel met jou deel, maar ek deel dit maar in my gedagtes met Ma. Mis jou so so baie❣️❣️
April 21, 2023
April 21, 2023
My liefste Moeder, kan nie glo dit is al 10 jaar wat Ma nie meer hier met ons is nie. Ek het geleer om met die seer saam te leef, maar die verlange word net meer. Ek sou so graag wou he Moeks moes Jayden sien groot word en die kleinkinders van Bradley ook sien. Ons mis jou❤️
April 11, 2023
April 11, 2023
Ai my Moeder ek mis jou so baie. Daar is so baie goed wat ek met jou wil deel, maar ek kan nie. Lief jou so baie
September 26, 2018
September 26, 2018
My liefste Moeder, ek mis jou so ontsettend baie vandag!!!! Ek het soveel om jou te vertel, jy het altyd geluister en met die beste raad navore gekom. Nou sit ek alleen met soveel vrae en geen antwoorde nie. Almal sê met tyd word die verlang al hoe minder.....nee dit is nie, dit bly nog seer binne in my hart elke keer as ek aan jou dink.....ek mis jou my Ma!!!!!!!!
April 21, 2015
April 21, 2015
LIEFSTE TANNIE ALICE, MIS JOU VREESLIK BAIE XXXX
April 11, 2015
April 11, 2015
MIS JOU BAIE MY LIEFSTE TANTE, HOOP JY HET 'N GELUKKIGE VERAARSDAG DAAR BO BY ONS HEMELSE VADER XXXXX
April 10, 2015
April 10, 2015
Mis jou so baie!!! Happy birthday Mamma!!!
December 3, 2013
December 3, 2013
Ma ons gaan jou baie mis!! Rus lekker.
December 3, 2013
December 3, 2013
HIERDIE WAS 'N STRENG, TOG LIEFDEVOLLE EN SAGMOEDIGE TANTE VAN MY. SY WAS ALTYD DAAR MET 'N OOR OM TE LUISTER, RAAD TE GEE EN TE TROOS.  EK IS SO BLY EK HET JOU IN KEMPTON GESIEN AL WAS JY TOE ALREEDS BAIE SIEK. EK MIS JOU ELKE DAG!!

LOVE YA LOTS AND LOTS..............LIKE JELLY TOTS

Leave a Tribute

Light a Candle
Lay a Flower
Leave a Note