Your browser has cookies disabled. Make sure your cookies are enabled and try again. If you believe that there is an error, please contact us for assistance.
Baiiiie geluk met mamma se groot 60ste vdag!!! Mag die Hemel bly wees saam ons en jeug van vreugde. Geluk met jou huwelikherdenking saam met pa. Die Hemel het n dubbele celebration vandag.
Vdag is dit 9 jaar wat jy ni Meer met ons is ni. Rou wonde wat bloei, trane wat vloei, die seer is n never ending.....weet net eks lief vir jou en mis jou so baie. Die jare maak ni my wonde heel ni dit bly oop. R.i.v lief vir jou
Baie geluk met mamma se verjaardag vandag. Geluk met ma en pa se huwelik herdenking. Ek mis julle so baie. Hoop dis 'n spesiale dag in di hemel vandag.
Mamma vdag is dit 7 jaar wat jy weg is. Ek mis jou so baie. Ek Kan net nie glo Dat tyd so vinnig gaan nie. Ek hoop jy rus in vrede. Hier is dit soms chaos maar ons gaan voort. Weet asb ek mis jou oneindig Baie. Lief vir jou. Ek weet ni wat verder om te se nie.
Liewe mamma vandag is dit die dag wat Jesus jou ses jaar terug gevat het. Ek mis jou so baie. Ek brand n kersie vir jou. Lief vir jou. Jy sal altyd onthou word.
Hi mamma..... vdag is weer di dag wat jy ons 3 jaar terug verlaat het. Ek mis mamma vreeslik. Die tyd vlieg verby maar my pyn is hier te hou. Wens so ek kan jou net een keer weer sien. Ek huil my self dood dag in en dag uit.....
Baie geluk met mamma se 53 ste verjaardag. Ek mis ma vreeslik. Lief jou oneindig. Ek hoop mamma ht tenminste n stukkie koek daar bo.... Love & miss u soooo much
Mamma vdag is dit al 2 jaar. Waar is jy ek bly na jou soek maar vind jou ni..,,mis jou so baie. Dis so swaar sonder jou. Tyd het so vinnig gevlieg maar steeds voel dit soos gister xxxx lief jou
Vdag is mans se verjaardag ek hoop dis spesiaal vir ma daar bo. ek mis jou en kani glo di tyd vlieg so. Hoop ma ht tonne blomme en geskenkies. Lief jou baie
One year and feels just like yesterday. We all miss you so much and wish we can see you one more time just to tell you how special you are and how much we love you... Our time on earth was not enough together.. I love you Tannie Mielies
Ma vdag mis ek jou vreeslik. Eks baie hartseer. Sal my eerste kersfees sonder ma wees. Ma se verjaardag en huwelikherdenking die maand..........dis vreeslik sonder mamma. Vdag is ek baie beswaard. Ek mis jou ma.