ForeverMissed
Large image
Tributes
April 19, 2018
April 19, 2018
Jacco my kind.Soos die tyd aanstap word die verlange en gemis nie minder nie.Maar al die mooi oomblikke wat jy voor gesorg het in ons lewens sal ons altyd met ons saamdra.Baie baie lief vir jou my kind en ek dink elke dag aan jou.Jou kinders is pragtig en word te gou groot. Vir altyd in my hart.Ma

Leave a Tribute

Light a Candle
Lay a Flower
Leave a Note