ForeverMissed
Large image
Tributes
October 5, 2016
October 5, 2016
Seun dis maar 3 jaar en ek mis en verlang nog elke dag na jou.Jy sal vir altyd voortleef in ons harte en jou nagetenis sal voortleef in jou kinders en al die mooi wat jy ons mee agter gelaat het.Lief jou altyd my kind.MA
April 19, 2014
April 19, 2014
My kind,baie geluk met jou b-day.35 jaar gelede het hulle jou in my arms neergele en jy was so bitter klein,maar jou stem vas duidelik en almal kon jou hoor.Toe het ek geweet jy is 'n vegter en ek het geweet jy sal altyd baklei.
Die Here het jou vir 34jaar vir my geleen.Ek mis jou so baie my seun en die seer is nog so rou,maar ek weet jy is veilig by jou Hemelse Vader en ook by jou pa.
Lief jou altyd my kind en mis jou elke dag.Jou Ma
February 5, 2014
February 5, 2014
My kind,vandag is dit maar 4 maande en dit voel soos 'n ewigheid, ek mis jou elke dag so baie en mis die "Hi ma hoe gaan dit?"of ja selfs die "please call me" van jou af,jy is nou veilig by jou Hemelse Vader en ek weet Hy het jou nodig gehad,jou kontrak was voltooi en jy het na ons Vadershuis verhuis,rus sag my seun en weet ek noem elke dag jou naam.
Lief jou vir altyd en die mooi herrineringe le in my hart.

January 28, 2014
January 28, 2014
Ek mis jou my harkie! So so baie!!!! Love you always and forever xxx
January 28, 2014
January 28, 2014
Ek mis jou my harkie! So so baie!!!! Love you always and forever xxx
January 22, 2014
January 22, 2014
My kind,jou plek is leeg jou stem is stil.
Seun ek verlang elke dag na jou en mis jou so baie,wens ek kon jou nog eenkeer vashou en styf teen my druk en se"EK ISLIEF VIR JOU"
Jy sal altyd in ons harte bly voorleef en daar is so baie herrinnringe wat ons het saam met jou.
Lief jou altyd my seun.Jou ma
January 22, 2014
January 22, 2014
n blom net vir jou my liefie! Ek mis jou, woorde is te min om dit te beskryf. I love you always, forever xxx jou varkie

Leave a Tribute

Light a Candle
Lay a Flower
Leave a Note