ForeverMissed
This memorial website was created in memory of our loved one, JIMMY DAWSON 72 years old , born on November 16, 1937 and passed away on December 20, 2009. We will remember him forever.
Posted by DEBBIE DAWSON on December 20, 2011
Liewe Pa
Vandag is 2 jaar wat Pa van ons weg gevat is om in die koningkryk te leef,weet net dat die hartseer minder word maar die gemis word nooit minder nie ,ons mis Pa vreeslik baie,en sa lPa altyd in ons harte dra,ons is baie lief vir Pa,Luv you Liefde David, Debbie en Denise
Posted by DEBBIE DAWSON on May 7, 2010
Pa word gemis deur al ons kinders en kleinkinders.

Leave a Tribute

Recent Tributes

Recent stories

Langer as 'n jaar.

Shared by DEBBIE DAWSON on January 24, 2011

Dit is nou al langer as 'n jaar,wat pa van ons af weg geneem is,dit word nie regtig makliker nie,die verlange is nog steeds daar,die wil om pa net weer te sien gaan ook nie weg nie,die trane het dalk op gedroog maar die verlang sal altyd daar wees,ons troos ons daarop dat pa is waar pa altyd wou wees,en dat pa by ons is in ons harte.Liefde David,Debbie en Denise(oupa)

Pa verjaar

Shared by Corne Dawson on May 7, 2010

Gelukkige tye saam met die familie.

My Oupa

Shared by Corne Dawson on May 7, 2010

Daar is baie dinge wat net n Oupa n Kleinseun kan leer, en een van hulle is om Lekker te kan speel.

"Ek bid elke aand vir jou Oupa"