ForeverMissed
Tributes
Posted by DEBBIE DAWSON on December 20, 2011
Liewe Pa
Vandag is 2 jaar wat Pa van ons weg gevat is om in die koningkryk te leef,weet net dat die hartseer minder word maar die gemis word nooit minder nie ,ons mis Pa vreeslik baie,en sa lPa altyd in ons harte dra,ons is baie lief vir Pa,Luv you Liefde David, Debbie en Denise
Posted by DEBBIE DAWSON on May 7, 2010
Pa word gemis deur al ons kinders en kleinkinders.

Leave a Tribute