Vandag is Mamma se 63ste verjaarsdag en mamma se 4de een in die Hemel...Mamma se plekkie is leeg maar weet dat mamma op n beter plek is...Baie geluk met mamma se verjaarsdag vandag in die Hemel en ek weet mamma is elke dag saam met ons en kyk af op ons....Lief en Mis Mamma elke dag Xxx