Let the memory of Jozua Johannes be with us forever
  • 77 years old
  • Born on July 1, 1934 .
  • Passed away on April 17, 2012 .
This memorial website was created in memory of our loved one, Jozua Johannes Van Tonder 77 years old , born on July 1, 1934 and passed away on April 17, 2012. We will remember him forever.
Posted by J J Van Tonder Van Tonder on 17th April 2018
Ai my Bokkie.... vandag 6 jaar in die Hemel..... Mammie baie siek .... Mis jou baie ....
Posted by J J Van Tonder Van Tonder on 1st July 2017
Ai tog..... die verlange... vandag 83 jaar terug is jy gebore en vir ons 77 jaar gespaar. Dankie Here ek weet dat U hom nodig het in die Hemel.
Posted by J J Van Tonder Van Tonder on 2nd October 2015
Verlang sommer baie vandag...................
Posted by J J Van Tonder Van Tonder on 1st July 2015
Vandag is pappie se 4 de verjaaarsdag saam met sy Hemelse Vader. Geniet dit, ons sal weer saam wees. Love u forever
Posted by J J Van Tonder Van Tonder on 17th October 2014
Vandag is Pappie twee en half jaar al weg na Jesus... Ons mis jou so baie. Die wete dat ons mekaar weer eendag sal saam wees vir ewig maak dit darem net so bietjie beter,,,
Posted by J J Van Tonder Van Tonder on 1st July 2014
Ai Bokkie.... vandag sou jy 80 geword het, Love u always.
Posted by J J Van Tonder Van Tonder on 22nd June 2014
Daar gaan nie een dag verby wat ek nie aan my Dadda dink nie..... Weet jy is gelukkig by die Here....
Posted by J J Van Tonder Van Tonder on 17th April 2014
Twee jaar vandag...... Mis en verlang baie na jou my dadda
Posted by J J Van Tonder Van Tonder on 22nd October 2013
My Dadda , meer as n jaar en n half al weg..... Die verlange word net meer Lief jou soos jy weet.......
Posted by J J Van Tonder Van Tonder on 1st July 2013
Vandag dadda se verjaarsdag op aarde..... velang baaaaaaie. Geniet dit. Ons sal ook daar wees. Kyk maar uit vir ons..... liefde..
Posted by J J Van Tonder Van Tonder on 14th June 2013
Amper weer dad se verjaarsdag..... die een op aarde....
Posted by J J Van Tonder Van Tonder on 14th June 2013
Miss U every day......
Posted by Elana Van Tonder on 1st July 2012
Vandag is Pappie se verjaarsdag, dit was een van die moeilikste dae ooit. Ek mis pappie so vreeslik baie. Hoop pappie het lekker hemelse kossie en vrugte geniet. Altyd is my hart en baie liefde.
Posted by J J Van Tonder Van Tonder on 30th June 2012
More is jou verjaarsdag my dadda.... mis jou so so baie
Posted by J J Van Tonder Van Tonder on 22nd June 2012
Ek mis Pappie so vreeslik baie, ek is sooooo baie bly Pappie was MY PAPPIE, ek kon nie vir 'n beter een gevra het nie. My hart is nog so baie seer, maar ek weet dat ek Pappie weer eendag sal sien. Met al my liefde, Pappie se enigste doger Elana.
Posted by J J Van Tonder Van Tonder on 5th May 2012
Bok ek mis jou so so baie...... Als wat ek jou wou sè het ek.... Love u forever

Leave a Tribute