Your browser has cookies disabled. Make sure your cookies are enabled and try again. If you believe that there is an error, please contact us for assistance.
Vandag is Pappie twee en half jaar al weg na Jesus... Ons mis jou so baie. Die wete dat ons mekaar weer eendag sal saam wees vir ewig maak dit darem net so bietjie beter,,,
Vandag is Pappie se verjaarsdag, dit was een van die moeilikste dae ooit. Ek mis pappie so vreeslik baie. Hoop pappie het lekker hemelse kossie en vrugte geniet. Altyd is my hart en baie liefde.
Ek mis Pappie so vreeslik baie, ek is sooooo baie bly Pappie was MY PAPPIE, ek kon nie vir 'n beter een gevra het nie. My hart is nog so baie seer, maar ek weet dat ek Pappie weer eendag sal sien. Met al my liefde, Pappie se enigste doger Elana.