ForeverMissed
Large image
Tributes
May 26, 2021
May 26, 2021
Vir 23Jaar was ons saam. Jy was my alles jy het my geleer hoe om lief te he. Elke dag saam met jou was n fees. Ek het jou so lief my Bekkie. Jy was die beste man en pa in die wereld. Jy was so geliefd. Jou plekkie is leeg langs my. Ek mis jou meer as wat woorde kan beskryf....

Leave a Tribute

Light a Candle
Lay a Flower
Leave a Note