ForeverMissed
Large image
Tributes
April 23, 2014
April 23, 2014
Ai my ou Pappie vandag is dit 3 jaar maar ons praat en dink nog elke dag aan jou
As ek jou musiek hoor dan knak ek weer, maar ons weet jy is by Onse Vader
Jp het vir jou n pragtige klein dogter gegee sy word al volgende maand 1 jaar.
June 6, 2013
June 6, 2013
Aai my ou Pappie vandag mis ek jou so baie
Jy was maar altyd net daar en ons het dit maar net so aanvaar, maar vandat jy nie meer daar is nie voel ons dit jy sou vandag verjaar het maar in my hart verjaar jy nog steeds. Baie Geluk Pappie

Leave a Tribute

Light a Candle
Lay a Flower
Leave a Note