Your browser has cookies disabled. Make sure your cookies are enabled and try again. If you believe that there is an error, please contact us for assistance.
Vandag is tannie skattie n jaar weg van ons af die verlange hou nooint op nie. Ek mis tannie skattie elke dag. Groete vir almal in die Hemel. Lief tannie skattie
Baie geluk met tannie Skattie se 63ste verjaarsdag ek weet ek is daggie laat. Hoop tannie skattie en my ma het n lekker tydjie in die Hemel. Lekker verjaar my tannie. Mis en Lief tannie skattie baie ❤