ForeverMissed
Large image
Her Life

Tamia

July 10, 2010

Tamia was 3 maande, 3 weke en 3 dae oud toe sy oorlede is. Sy was by die dagmoeder, die dagmoeder het haar alleen gelos en Tamia het 'n windjie gehad en het verstik en versmoor. Ons wil daardie dag nooit weer oor he nie. Sy sal altyd my mooiste meisiekind en altyd pappa se asjas bly. Tamia was 'n baie vriendelike en slim kind, sy het ons soveel liefde in haar lewetjie gegee en dis net jammer dat daar nie nog sulke dae kan wees nie. Ons weet dat sy baie gelukkig is by Liewe Jesus. Ons sal mekaar eendag weer ontmoet Tamia en dan gaan mamma eers met jou raas omdat jy ons gelos het :) en dan gaan mamma jou styf vas hou en soen!!!! Ons mis jou baie. Ons is baie lief vir jou!!!!!!!!!!!!!!!!!